Ou poem wat ek nog nie gepost het nie #2
Blaartjie wat alleen float op die oseaan, verlore, verwronge
Aleen, die enigste blaartjie in die oseaan
Niemand anders wil die blaartjie bevriend nie
Die blaartjie is te skaam, op die golwe, om te probeer
Sal maar aangaan met die lewe, dryf todat hy nie meer dryf nie
Sink todat hy nie meer sink nie
Aanhou beweeg en geraas maak, is sy lewe, niks meer nie