A broken poet

Tuesday, May 29, 2007

Ou poem wat ek nog nie gepost het nie #1

Ek het die wereld gegee, al my aardelikse onbelangrikhede
My emosies, en alles in my hart, vir jou geoffer
Om jou terug te wen, nadat ek net alleen wou wees, toe ek jou gehad het
En nou kan ek alleenwees nie vat nie, nie met jou in die wereld nie
Jy tart en terg my siel, deur jou hart vir iemand anders te gee
Selfs al soek hy dit nie, dis net fun om rond hom te wees
Sal jy liewers laat iemand jou abuse, as om 'n lewe met iemand te deel?

0 Comments:

Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]



<< Home