A broken poet

Tuesday, July 27, 2010

Political Bathroom graffiti #8

Which will cause JZ to lose more sleep?
Service delivery or one month docked pay?

Wednesday, July 21, 2010

Frantic Ramblings of a digital Alchemist 0004

Tired, frantic and exhausted as I put my camera away
Scanning through the photos, and essays that I wrote that day
In house protests and riots, internal elections, and electioneering
Hunger, desperation, black and white topics and action shots
Racial profiling, vote rigging, xenophobia and childbearing

And a single picture of a pretty girl smiling
I stop and stare, forgetting about the imagined, self imposed urgency
No need for photoshopping, sepia toning or cropping
A lone oasis, surrounded in a directory full of emergency

Tuesday, July 20, 2010

Gedig vir jou meisiekind

Jou hand skuur rakelings en skamerig verby
my arm soos wat jy my aandag probeer kry
miskien net n excuse om te kan vat en signals stuur
en vashou en giggel terwyl jy smile vir my

Lekkerder as n vol trein en n mooi meisie
wat se jammer vir haar parfuum wat bly by my
soos skaduwees wat altyd onder bome bly
is dit net jy, dit is net jy, net jy

Soos n bottel Coke my dors lus
en n Styvesant my eetlus blus
ons geheimpie wat my laat lekker kry
is dit net jy, dit is net jy, net jy

As ek stap en dink, en verlore raak in swaakry
en lekkerkry wegraak in die winterlug se blou
sonsopkoms en breakfasts en semi-kaal rondloop in t-shirts
net le en asemhaal terwyl jy aan die slaap raak en my styf vashou

Pieknieks op n sondag middag, lui en verlore tyd
jy kyk af en smile vir my, kop op jou magie nou
verlore staar in jou blou oe, en vingers vasklou
tussendeur cleavage kyk, en soek net vir jou.

Lekkerder as n vol trein en n mooi meisie
wat se jammer vir haar parfuum wat bly by my
soos skaduwees wat altyd onder bome bly
is dit net jy, dit is net jy, net jy

Soos n laat nag en laat kan slaap
wakker word en luister hoe jy asem haal
of as jy se jy is lief vir my
is dit net jy, dit is net jy, net jy