A broken poet

Monday, June 23, 2008

Dankie

Dat jy my nog nooit soos 'n mens kon behandel nie.
Vir waar ek net wou uitpraat, jy my in die rede val, en dan afsny.
Dat jy my in die moeilikste tyd van my lewe, my abandon het.
Vir die afgelope twee jaar my soos 'n dier behandel.

0 Comments:

Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]



<< Home