A broken poet

Sunday, March 11, 2007

Lonely Engel, wat Terg, Intimideer, Conglomereer; In my Angs III

Bye my liefste Engel, jy het die lewe vir my beteken.
Selfs al het ek dit nooit gewys nie, soos ek moet nie.
Ek sou enige tyd my lewe vir jou opgeoffer het,
maar kon nie eers saam met jou vir Kersfees wees nie.

Ek is 'n patetiese excuse vir 'n hopeless romantic,
En jy is die Engel wat my hele wereld lig gegee het.

Ek is jammer.

0 Comments:

Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]



<< Home