Lonely Engel, wat Terg, Intimideer, Conglomereer; In my Angs II
Ek sal nooit weer jou slaansak wees nie.
Sal nooit weer my siel en geheime met jou deel
Terwyl my gedagtes van jou, oor en oor my kop verveel.
Om te lewe met 'n halwe jaar se twyfel
En dan nog so onnosel te wees,
om jou te smeek vir my vergifnis
Ek gaan al jou briefies brand, nadat ek dit vir die laaste keer lees.

0 Comments:
Post a Comment
Subscribe to Post Comments [Atom]
<< Home