Lonely Engel, wat Terg, Intimideer, Conglomereer; In my Angs
Ek is jou slaansak
Jou hartseer en verwronge siel
Die een met wie se hart, jy God speel
Daar is gin rede vir my, om jou te twyfel nie
Ek drink jou gif, as jy vir my se dis tee
Gooi dit weer op, en probeer maar weer
Jou hartseer en verwronge siel
Die een met wie se hart, jy God speel
Daar is gin rede vir my, om jou te twyfel nie
Ek drink jou gif, as jy vir my se dis tee
Gooi dit weer op, en probeer maar weer
0 Comments:
Post a Comment
Subscribe to Post Comments [Atom]
<< Home