Altwee, twee vir twee
Ek is 'n selfoon in die middel van die Karoo
Niemand sien my nie, ek loop en staar net voort
Ek het jou verloor, oor ek bang was vir commitment
My verdowings middel, die ander persoon in my verlore oord
Ek wil terug baklei, soos in die games wat my te besig gehou het
Maar as jy nie wil nie, kan ek jou nie maak nie
En jy het nogal altyd jou eie wil gehad, en ek sal dit vereer
Maar hoe meer jy my probeer vermy, mis ek jou meer

0 Comments:
Post a Comment
Subscribe to Post Comments [Atom]
<< Home